LP Louw toer tans deur die Kaap, en tree op by verskeie gemeentes en venues. Ondersteun sy toer - vir meer info gaan na die Events Calender.
Die jeugkampe vir die vakansie is so te sê hier! Stuur jou kinders om saam te kom leer en geniet. Daar is kampe saam met The Gap en RMFJ vir die laerskool en hoërskool leerders. En dan is daar ’n mini-kamp saam met Willie en die Wenspan. Moet dit nie misloop ne!




LP Louw was gisteraand as ‘n nuwe vrystelling op DKNT Gospel. Gaan luister bietjie na sy album – dis die moeite werd!