DYNAMITE PROMOTIONS, Exploding your Music, Business & Events into the Christian Market!
Banner

Julie maand is kompetisie maand!

Posted on Monday, July 5th, 2010 at 12:23 pm in Uncategorized by admin


williewenspanw Julie maand is kompetisie maand!

Woema vir Jesus

Julie maand is kompetisie maand – en jy kan pryse wen! Eerstens, Willie en die Wenspan is ook genomineer vir die Huisgenoot Tempo toekennings.  Stem asb vir Willie en die Wenspan se “Woema vir Jesus” CD.  SMS  T6E  gevolg deur jou naam en van, na 32113.  Daar is pryse ook op die spel vir mense wat SMSe stuur na 32113!

Eddie CD cover Julie maand is kompetisie maand!

Voete was by Jesus

Liedjieskrywers in hierdie land is besig om vlam te vat! Ons eie Eddie Botes het sy liedjies “Pappa wys my Jesus” en “Plastiek Mense” ingeskryf vir Angel Music se liedjieskryfkompetisie en is deur na die top 15!  Om jou stem te laat tel, kan jy op Facebook vir hom stem – gaan kyk op die groep “Gospel Artists and Events by Dynamite Promotions” en kliek die “Like” knoppie! Maklik,nê?

OM ’n CD TE WEN – STUUR VIR ONS ‘N E-POS MET JOU NAAM EN ADRES, EN DIE ANTWOORD OP DIE VRAAG: WIE HET “PAPPA WYS MY JESUS” GESKRYF?

Stuur jou antwoord na info@dynamitepromotions.info

One Reply to Julie maand is kompetisie maand!, why not make your own

  1. Hackey Louw says:

    Ek skryf ook liedjies en wil graag weet of daar enige kompetisie huidiglik aan die gang is.

Leave a Reply

© 2010 Dynamite Promotions All Rights Reserved -- Copyright notice by Blog Copyright

Positions by Seo-Watcher