DYNAMITE PROMOTIONS, Exploding your Music, Business & Events into the Christian Market!
Banner

Posts Tagged ‘LP Louw’

Junie optredes

Friday, June 18th, 2010


RMFJ Junie optredes

Jeug kampe

LP Louw toer tans deur die Kaap, en tree op by verskeie gemeentes en venues. Ondersteun sy toer - vir meer info gaan na die Events Calender.

Die jeugkampe vir die vakansie is so te sê hier! Stuur jou kinders om saam te kom leer en geniet. Daar is kampe saam met The Gap en RMFJ vir die laerskool en hoërskool leerders. En dan is daar ’n mini-kamp saam met Willie en die Wenspan. Moet dit nie misloop ne!

© 2010 Dynamite Promotions All Rights Reserved -- Copyright notice by Blog Copyright

Positions by Seo-Watcher